Free Web Site - Free Web Space and Site Hosting - Web Hosting - Internet Store and Ecommerce Solution Provider - High Speed Internet
Search the Web
Gratis Goeters Blad

Advertensies

Deur advertensies (gewoonlik in banier formaat) te gebruik kan:
  • verkeer na jou blad gestuur word (uitruilbanier - banner exchange); of
  • selfs bietjie geld gemaak word.

Indien jy wil geld maak met advertensies word aanbeveel dat jy of by 'n goeie
advertensienetwerk aansluit of 'n affilieerder (affiliate) word. Kyk gerus na
'n paar moontlikhede hieronder:


Advertensie Kommentaar
Commission Junction Een van die grootste affilieerder netwerke. Met 
baie
moontlike adverteerders. Ons eerste keuse!
ValueClick Baie goed! Maar bladsye word streng gekeur. 
Die uitbetalings is goed en ek gebruik dit al vir 
meer as 2 jaar. Verkies Engelse webwerwe.
Internet Banner Exchange Maak vir jou eie webwerf 'n banier - die vertoon
van baniere word uitgeruil. Kyk gerus daarna.
(Nie geld werd nie, maar heelwat besoekers)

[Terug na voorblad]

© Gratis Goeters Blad (2001)

J. Olivier, e-pos: webmeester@gratis.web.za