Free Web Site - Free Web Space and Site Hosting - Web Hosting - Internet Store and Ecommerce Solution Provider - High Speed Internet
Search the Web
Gratis Goeters Blad

Gratis e-pos

 

Gewoonlik kry 'n mens 'n gratis e-pos adres (of 'n paar adresse) as jy by 'n
Intertnet diensverskaffer (service provider) aansluit, maar as jy nie een het
nie kan jy gerus gebruik maak van die gratis e-posdienste op die Internet.

Net soos met gewone e-pos beteken dit nie altyd dat jy totale privaatheid het
oor wat jy in die boodskap skryf nie.

Indien jy ook nie te veel gemorspos wil ontvang nie kry eerder 'n gratis e-pos
adres as alternatief. Dit is veral bruikbaar as jy 'n webblad het.


Naam Adres

Webmail
/POP

Adresse
beskikbaar

Gratis E-pos http://e-pos.mail.everyone.net Webmail @e-pos.every1.net
AfrikaansPost http://afrikaans.zzn.com/ Webmail @afrikaans.zzn.com
Webmail http://www.webmail.co.za

Webmail

@webmail.co.za
@mailbox.co.za
ens.
Ananzi http://mail.ananzi.co.za

Webmail

@ananzi.co.za
Hotmail http://www.hotmail.com

Webmail

@hotmail.com
Mail.be http://www.mail.be

Webmail

@mail.be
Another.com http://www.another.com

Webmail

Baie om van te kies!
Nameplanet http://www.nameplanet.com/ Webmail @jouvan.com
Soek of jou van ook 
hier beskikbaar is!
MailCity http://www.mailcity.com Webmail @mailcity.com
Yahoo! Mail http://mail.yahoo.com Webmail @yahoo.com
Angelfire Mail http://email.angelfire.com Webmail @angelfire.com
Email.com http://www.email.com Webmail @email.com
AmExMail http://www.amexmail.com POP/Forw
My own email http://www.myownemail.com Webmail Baie om van te kies!
Popmail http://www.popmail.com POP @popmail.com
Rocketmail http://www.rocketmail.com Webmail @rocketmail.com
Nederlands http://www.nederlands.com Webmail Baie om van te kies!
Garbage Mail http://www.garbagemail.com Webmail @garbagemail.com
Finfin http://www.finfin.com Webmail @finfin.com
SA Everything http://www.saeverything.co.za/email.htm Webmail @saeverything.co.za

 Afrikaans pos (sluit aan)
Gebruikersnaam: Wagwoord:  
   
Tegniese Ondersteuning Hulp Wagwoord onthou

[Terug na voorblad]

© Gratis Goeters Blad (2001)

J. Olivier, e-pos: webmeester@gratis.web.za