Gratis Goeters
Godsdiens
Elektroniese
Bybel
Gratis elektroniese Afrikaanse Bybel (ook in ander tale hier beskikbaar).
http://www.bybel.co.za/
Aanlyn weergawe van die Bybel in Afrikaans.
Gratis e-pos
nuusbriewe
Afrikaanse Taalgesprek
Ons gesels op dié lys oor Afrikaans en taal in die algemeen.
Afrikaanse Musiek
Vir Afrikaanse Musiekliefhebbers.
KampvuurKuier
Kuier en gesels in Afrikaans oor die Afrikaanse kultuur in sy wydste definisie.
Rekenaarterme
Rekenaarterme@yahoogroups. Ons is 'n poslys wat nuwe en bestaande rekenaar- en
internetterme bespreek en Afrikaanse vertalings daarvoor vind.
Taalspel
Hier word allerlei woord- en taalspeletjies in Afrikaans gespeel.
Grappies
Griesel se grapkas
Blad met gratis Afrikaanse en Nederlandse grappies.
Internettoegang
ABSA
Kry gratis Internettoegang by ABSA!
XSInet
Gratis Internet, met advertensiebannier
heeltyd boaan jou skerm.
Klets
Kuier en
gesels
As jy op die Internet met ander netswerwers wil kuier of gesels probeer
gerus die webwerf.
Konserte/Optredes
KKNK
Klein Karoo Nasionale Kunstefees
TicketWeb
Inligting omtrent ander plaaslike gebeurlikhede.
Computicket
Hier kan kaartjies vir konserte en optredes (soos by die KKNK en Aardklop) ook
gekoop word.
Letterkunde
eBoeke
Blad wat gratis publikasies moontlik maak.
eDigbundel
Publiseer jou gedigte hier gratis op die Internet!
Prep Elektroniese Uitgewers
Heelwat gratis e-boeke om van die blad te kry.
Musiek
MP3-Music-4-Free
Gebruik hul soekenjin om musiek in MP3 formaat te kry en dan af te laai.
Padkaarte
Ananzi
Roadmaps
Kaarte met detail, maar is beperk tot groot
stedelike gebiede.
Programme
Speltoetser
Gratis speltoetser vir Word 6 en 7
Ruil
Ruilblad
Wil jy iets verkoop of koop, kyk gerus
na die blad.
SMS/Selfoon
SMS blad
Stuur 'n SMS na 'n Vodacom of MTN selfoon.
ANDER
Kubus webspasie
Jou eie Afrikaanse Internet Gasheer. Hier kan jy 100mb webspasie kry om jou eie webwerf te bou. Vinnig, maklik. Gebruik ons bou fasiliteit, of bou jou eie.
(Ander webwerwe wat gratis webspasie bied)
Voeg jou blad by wat 'n gratis
diens/produk lewer, kontak ons by webmeester@gratis.web.za
[Terug na voorblad]

© Gratis Goeters Blad (2001)
J. Olivier, e-pos: webmeester@gratis.web.za