Free Web Site - Free Web Space and Site Hosting - Web Hosting - Internet Store and Ecommerce Solution Provider - High Speed Internet
Search the Web

E-pos
Maak geld deur e-pos te lees.

NUUT - Cash-a-day
Ontvang elke dag e-pos en besoek die webblad wat daarin 
geadverteer word, verdien dan 2c (Amerikaanse) daarvoor.

MintMail

Skep vir jou 'n gratis e-pos adres (jy wil nie jou persoonlike e-pos adres
sommer aan almal gee of onnodige e-pos ontvang nie). En maak geld
deur e-pos boodskappe te lees!

Net-4-Biz
Soos MintMail, jy ontvang elke dag 'n e-pos waarna jy 'n skakel volg
tot 'n webblad. Daarvoor kry jy dan 5c (Amerikaanse geld).



Webwerwe

Maak geld deur net op die web te wees, na webwerwe te kyk of
bloot te onderhou.

Allpaidfor
Verdien punte (50 = US 1c) wat dan as geld omgeruil kan word.
Vul vorms in of gaan na webwerwe.



Ander

Itpaystolearn
Word betaal om op die webwerf oor dinge te leer. Nog nie heeltemal
gereed nie, maar gaan registreer solank.

Advertensies
Sommige affilieerderprogramme soos Commission Junction en
ValueClick betaal 'n mens om advertensies op jou webblad te plaas. 


[Terug na voorblad]

© Gratis Goeters Blad (2001)

J. Olivier, e-pos: webmeester@gratis.web.za