Free Web Site - Free Web Space and Site Hosting - Web Hosting - Internet Store and Ecommerce Solution Provider - High Speed Internet
Search the Web
Gratis Goeters Blad

Gratis Tellers

'n Teller of counter word gebruik om die besoekers aan 'n webwerf te monitor. 

Meestal teken dit slegs die aantal besoekers aan maar 'n goeie teller kan selfs
meer oor die besoeker verklap - soos hoe die besoeker op jou webwerf gekom 
het en watter soort rekenaar en blaaier die besoeker gebruik. Natuurlik is sulke 
inligting onontbeerlik vir enige promosie van 'n webwerf.

Indien jy jou bladsy op die bediener (server) van jou diensverskaffer (service 
provider) wil plaas - vind gerus uit watter tellers hulle jou kan bied. Baie keer is 
daar gratis "CGI scripts" beskikbaar wat vir tellers gebruik kan word.

Andersins kan van die onderstaande dienste gebruik word, hulle word almal 
aanbeveel.


Teller Adres Kommentaar
Extreme http://extreme-dm.com/ Uitstekend! Baie akkuraat en verskaf
heelwat inligting. (Java)
Hitlogger http://www.hitlogger.net/ Baie goed.
The Counter http://www.thecounter.com/ Baie goed.
Nedstat http://www.nedstat.com/ Baie goed. Kan statistiek in Nederlands 
sowel as Engels verskaf.

[Terug na voorblad]

© Gratis Goeters Blad (2001)

J. Olivier, e-pos: webmeester@gratis.web.za